Die Derde Diskoers

27,45 €

28,90 €

-5%

Frais d'envoi limités à 4,90 € pour la France métropolitaine quel que soit le nombre d'articles. Délai de livraison : 2 à 5 jours.
Livraison dans le monde entier.

'n Sistematiese-Teologiese-Epistemologiese perspektief ten opsigte van die Teologie-Wetenskap Diskoers

Hoekom respondeer strydvrae met betrekking tot geloof en kultuur, geloof en rede, en die teologie en wetenskap so moeilik? Bedoelende, hoekom is die belydenis van die antwoord op die stroom van die geskiedenis, om in God te glo so moeilik? Hierdie skrif verwoord dan juis ‘n antwoord op bogenoemde vrae aan die hand van ‘n derde diskoers wat dit self bemoei met bogenoemde strydvrae ten einde die waarom te koppel aan die hoekom.

Ook respondeer hierdie strydvrae terug op die menslike psige in die vorm van ‘n déjà vu, wat teruggryp tot in die verlede, sodat die ewigdurende intellektuele proses, wat daartoe gelei het dat hierdie noodsaaklike gewaarwordinge in verskillende tydperke, verstaan kan word.

Daarom word hierdie skrif gerig aan my objek (teoloë), om ‘n oop antwoord van ‘n derde diskoers daar te laat en sodoende om die subjek (enige gelowiges) sodanig in te lig.

Plus de détails

Livraison
Envoi en courrier suivi.
Livraison sous 2 à 4 jours en France et dans le monde entier.
Programme de fidélité
Votre panier totalisera 2 points fidélité vous offrant lors de votre prochain achat une réduction de 1,00 €
Avis clients
Soyez le premier à partager votre avis sur ce produit